Nessie, come out, come out, wherever you are!
Agter my (die eerste foto) strek Loch Ness uit wat mos (in)famous is vir die Loch Ness monster wat glo in die donker dieptes van die loch rond dwaal :-).
Die lake is met dele tot 300 meter diep en Martin het vir ons gese die wereld se populasie kan iets soos 7 keer daarin pas (ek praat nou wel onder korreksie, want ek kan nie presies onthou wat hy gese het nie) of iets langs daardie lyne.
Dit was vir ons verstommend hoe helder en skoon die water van die lochs was wat ons teegekom het.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home