European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, July 24, 2011

BBC op ons "voorstoep"



Die BBC het toe ons daar was, 'n program oor die weer regstreeks uitgesaai van Porthminster strand reg op ons voorstoep. Ons kon die aanbieders letterlik sien op die strand staan en ons het sommer die program regstreeks op die televisie gekyk, aangesien ons te poegaai was om fisies af strand toe te gaan daarvoor.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts