Na ons die Eden Project besoek het, het ons gou by St Austell Brewery aangegaan voordat ons weer die trein gevang het terug St Ives toe. Johan is 'n groot
ale liefhebber, so dit was vir hom lekker om te sien waar van die gewildste
ales in Cornwall, gemaak word.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home