Cruise Ship a-stopping by
Op die eerste volle dag wat ons in Scilly was, die Sondag, het 'n cruise ship so entjie van die hoofeiland van St Mary geanker vir die dag. (Ons neem aan die water is seker te vlak vir die enorme skip nader aan die oewer.) Ons het kort-kort kleiner bootjies van die skip gesien vaar wat mense opgelaai het en na die omliggende eilandjies toe gevat het. Die volgende dag het die cruise ship reeds weer vertrek.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home