European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, October 27, 2013

St Martin

Dinsdag is ons na St Martin toe.  Uit al die 5 eilande wat ons daardie week besoek het, was St Martins die enigste een waar ons nie iets te ete of te drinke kon kry nie.  Die hotel het onlangs toegemaak, wat ongelukkig seker testament is van die dalende toeriste-getalle wat jaarliks soontoe gaan.  Ons het wel heerlik rondom die eiland gestap en ons het ook by die plaaslike juwelier 'n draai gemaak wat pragtige juweliersware ontwerp wat geïnspireer is deur die vorme en seediere van die landskap van Scilly.









0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts