European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, October 27, 2013

Head's up to Turk's Head

Ons het ons walkies op St Agnes afgesluit met 'n smaaklike middagete by Turk's Head, wat Brittanje se mees suid-westerlike pub  is met 'n asemrowende uitsig oor die see.  Ouder gewoonte het die parmantige seagulls  en die voĆ«ltjies ook saam probeer eet :-)






0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts