European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Natuur se Laslappiekombers

Die uitsig van die top van Bossington Hill af slaan regtig mens se asem weg.  Dis 'n laslappiekombers van groene, gele en bruine en die kamera kan ongelukkig nie regtig vasvang hoe asemrowend dit is nie.






0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts