European Adventures of Toinette and Johan

Thursday, September 02, 2010

Flower power!








Die blomme floreer in St Ives en die plantegroei is by tye so groen dat dit amper mens se oe seer maak. Die mense daar neem baie trots in hul tuintjies en die strate is 'n reenboog van blomme net waar jy gaan.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts