European Adventures of Toinette and Johan

Thursday, September 02, 2010

Spesiaal vir jou Daddio Roux


Spesiaal vir die visserman in jou Daddio. Op een van ons boot trippies het Johan 'n foto geneem van 'n paar vissermanne wat lyn ingooi van die rotse af. Mens kan die lyne nie duidelik sien in die shot nie, maar die idee is daar.

Daardie rotse is hoog en die jong seuns is veral baie braaf om so op die punt van die rotse te staan. Eerder hulle as ek! :-)

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts