European Adventures of Toinette and Johan

Thursday, September 02, 2010

Vehicle for you Fran the Man!


Hey Boet

Johan het hierdie een spesiaal vir jou geneem. Weet nie presies wat mens dit noem nie, maar hierdie retro-looking cruiser lyk darem maar heel snazzy. Lyk ook baie gemaklik en sal nie mind om al langs die kus op hierdie luxury scooter rond te cruise nie :-).

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts