European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

King of the (Bossington) Hill

Toe ons Bossington Hill moes uitklim was dit egter nie meer grappies nie.  Die heuwel is verskriklik steil en hoog en sodra mens dink jy is naby die toppunt, dan besef mens daar is nog vele meters om te gaan.  Weet nie of ons of Homey harder geproes en asem gehaal het nie.  Dit was wel 'n lekker uitdaging.  Ons moes wel eers 'n breuk vat om bietjie te rus en darem ook die mooi uitsig in te neem.






0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts